Hallo en welkom. My naam is Adinda Roets Botha, eienaar van Your Hope Blueprint.

Hier gaan ek jou wys hoe om R30 000 en meer per maand te verdien, aanlyn...Met slegs jou foon, wifi, 2ure n dag en sosiale media...

Kyk gerus na die volgende video , hy's omtrent 7min lank. Ek vertel jou meer van myself en hoe ek en 8000 Suid-Afrikaners dollars verdien met hierdie eenvoudige besigheidstelsel -

GETUIENISSE:

Hier is n paar van ons bemarkers wat hulle sukses deel -

GRATIS AANLYN KLAS:

Ons het Elke Donderdag aand n gratis aanlyn klas waar ons mense wys presies wat ons doen en hoe ons besigheid werk. Dit is die beste manier wat ek het om jou te wys dat hierdie legit is en nie n scam of skema nie. Hier is die replay van so n klas -

GRATIS BAAN BREKER PDF

Hierdie Pdf wys jou in meer detail waaroor ons besigheid gaan en al die voordele wat hierdie amazing geleentheid vir jou inhou -

WAT IS DIE LEGACY BUILDERS PROGRAM

Hierdie 20min video wys vir jou presies waaroor hierdie program en besigheid gaan... Kyk dit gerus

7 DAE GRATIS

Kom sluit aan by ons klaskamer, vir 7 dae gratis, en verdien sommer jou eerste dollars. Wanneer jy aansluit, kry jy jou eie link wat jy vir mense kan stuur. Vir elkeen wat aansluit met jou link, verdien jy $5 per persoon. 20 mense gee jou klaar R1600 wat jy nie gehad het nie!! Kliek op die link hier onder...

SOCIALS

Gaan loer gerus na my website en socials. Jy kan my ook n epos of Whatsapp stuur: [email protected], +27 79 860 1373, +27 67 328 8419 -